Factory Shop
By Tarzan Skoene Fabriekswinkel kan van ons skoene direk van die rak af gekoop word. Indien ons nie die presiese paar het wat jy soek nie, kan jy dit direk by die winkel bestel. Bykomstighede soos kouse, belde, leerbalsams en vele meer is ook beskikbaar. Handsakke ook beskikbaar.
___________________________________________________________ At Tarzan Shoes Factory shop, shoes can be bought directly from our shelves. Shoes can also be ordered, should we not have stock available. Accessories is also available. Handbags also available. |